Bernadette Peters

Bernadette Peters
Geboortenaam Bernadette Lazzara
Geboorte 28 Februarie 1948 (1948-02-28)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1958–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bernadette Peters (gebore 28 Februarie 1948) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Jerk (1979), Pennies from Heaven (1981), Annie (1982), en Anastasia (1997).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy